资讯

Denise Venter, wat dié foto ingestuur het, skryf: “My suster se dogter, Liezl van Niekerk, kuier in die Kaap. Sy is ’n gr.
Sommige oggende is net mooier as ander dae en vanoggend is die liewe Heer se verfkwas weer op sy beste. Só beskryf Len Fourie ...
Inwoners van Durbanville is werklik bederf met ’n wonderlike wynroete waar hulle van gehaltewyn tot heerlike kos in die ...
Ontsnap die winterkoue by vier uitsonderlike Kaapse bestemmings – van stadsliggies en hawe-uitsigte tot rustige plattelandse ...
“Ten spyte van die onlangse toekenning van R14,1 miljard deur die Vrystaatse departement van gesondheid om dienste en infrastruktuur te verbeter, bly die situasie benard.” ...
Onbehandelde rioolvuil loop uit dreine in die strate van Sannieshof, Noordwes. Inwoners van Ottosdal wat in dieselfde munisipale gebied val, ervaar dieselfde probleme. Die munisipaliteit is ...
So kom die son op oor die plaas Steenbokfontein in die Koster-distrik in Noordwes. Chris Snyman het die foto geneem. Foto: ...
In dié week se episode bespreek Meyer de Waal die groeiende potensiaal van agterplaasbewonings as ’n oplossing vir Suid-Afrika se behuisingsuitdagings.
Liverpool gaan Sondag op Anfield hulde bring aan die ontslape Diogo Jota, wat vir die Reds gespeel het, en sy broer Andre ...
Die berugte Guptas se eiendom het opslae gemaak. Ons loer na hulle weelderige huise wat eersdaags opgeveil word.
GEBORG: Vir meer as 25 jaar al is Skep rykdom deur eiendom meer as Just Property se missie; dis hul belofte. Maar wat is ...
Gielie Basson van Calitzdorp het in 2023 ’n wêreldrekord probeer opstel deur 84 uur lank te braai. Maar Guinness World ...